06Mar2020
15Mar2020

Toyota US Woordfees, Erfurthuis Ryneveldstreet 37, Stellenbosch, Western Cape

Die Toyota US Woordfees, soveel meer as ‘n kunstefees! Dit is ’n unieke spanpoging wat ’n dorp, ’n universiteit, kunstenaars, gehore en gemeenskappe van dwarsoor die land bymekaar bring om die stories te vertel van ons grense, ons verskille, ons ooreenkomste, ons vrese, ons vreugdes, ons toevlugte, ons oorwinnings en ons sterk punte. Daar is 60 toneelstukke, waarvan 24 feesdebute is, om van te kies. Vir avontuurlustiges is die Fringe-program ‘n móét en vir die kleinspan bied die Kinderfees top-teatervermaak.

From 09:00 until 23:00

At Toyota US Woordfees, Erfurthuis Ryneveldstreet 37, Stellenbosch, Western Cape

Toyota US Woordfees, Erfurthuis Ryneveldstreet 37, Stellenbosch, Western Cape

R60 - R140 P.P.

Toyota US Woordfees, / 021 886 5036