18Jan2020

Klipfontein Boerdery,Piketberg,  Bergrivier, Western Cape, South Africa

Kom dans 2020 in met Leah, Jay en Lianie May! By die Klipfontein Boerdery naby Piketberg op die N7. Koelkamer. 18 Januarie 2020, stoor open 6 Nm en dans begin 19h30. Vir 'n heerlike aandjie, kry jou kaartjies by Melanie 0662393119, Marizca 0829282462 of by die Piketberg apteek! Kontantkroeg, Hotdogs en Hamburgers beskikbaar!

From 18:00 until Laat

At Klipfontein Boerdery,Piketberg, Bergrivier, Western Cape, South Africa

Klipfontein Boerdery,Piketberg, Bergrivier, Western Cape, South Africa

R150 P.P. (Laerskoolkinders R100 P.P.)

Jaar Afskopdans / Melanie 0662393119, Marizca 0829282462