25Aug2021

Die Koelkamers, Paternoster, Western Cape

Kom kyk na 'n vertoning deur HELENA HETTEMA, gevierde kabaretkunstenaar, liedjieskrywer en aktrise. Sy bied aan: -An evening of French Flair a little Divine en 'n tikseltjie Rooiwynliefde. op Woensdagaand 25 Augustus 2021, by Die Koelkamers in Paternoster. Vanaf 19h00. Kleredrag kode: Boas, berets and little lac. Vir meer inligting skakel Jan Malan by 082 554 0775

From 19:00 until 21:00

At Die Koelkamers, Paternoster, Western Cape

Die Koelkamers, Paternoster, Western Cape

R185 P.P. - R260 P.P.

Jan Malan / 082 554 0775