29Aug2021

Die Koelkamers, Paternoster, Western Cape

Kom kyk na Amanda Strydom se-‘n Rugsak vol Robyne - Met Coenraad Rall, op Sondag 29 Augustus 2021 vanaf 11 Vm by Die Koelkamers in Paternoster. Haar unieke passie, bring in hierdie konsert die blinkste robyne uit haar musiekskatkis . Ballades, blues, chansons, poësie en stories – dis die regte medisyne vir die skete en en die pyne. Lekker lag, lekker huil, die hele boksemdaais. Sy word begelei deur haar pianis Coenraad Rall.- Koste R240 P.P. Hierdie vertoning is ‘n kragtoer met die werke van haar mentor, Hennie Aucamp, die vader van die Afrikaanse kabaret! Vir meer inligting kontak Jan Malan by 082 554 0775 / www.diekoelkamers.com

From 11:00 until 13:30

At Die Koelkamers, Paternoster, Western Cape

Die Koelkamers, Paternoster, Western Cape

R240 P.P.

Jan Malan / 082 554 0775

Hennie Aucamp skryf die volgende vir Strydom: "Jy praat en sing jou mond verby Jou vak is immers kabaret Maar by jou lied is ingebou Die troostoon van ‘n wyse vrou”