16Jun2021

Since June 2016 you need to have a valid API key enabled to display Google maps, see plugin settings

NSRI LIFEGUARDING bied 'n opleiding en ontwikkeling geleentheid aan vir plaaslike jong mense om as lewens redders opgelei en aangewend te word - Woensdag, 16 Junie om 18h00 by Die Koelkamers in Paternoster. Kom vind uit hoe jy kan deelneem. Vir mans en vrouens. Mense van Paternoster, ons vra julle mooi om dit te ondersteun. Ons wil graag hê dat opgeleide mense van Paternoster na ons eie kyk gedurende die Desember vakansie. Ons gaan 'n groot Desember seisoen in Paternoster hê. Sien dit ook natuurlik as 'n werks geleentheid en ook om fiks en sterk te word terwyl jy iets vir jou medemens beteken. Registreer deur Jan Malan te whatsapp op 082 554 0775 / www.diekoelkamers.com.

From 18H00

At Die Koelkamers, Paternoster, Western Cape

Die Koelkamers, Paternoster, Western Cape

Jan Malan / 082 554 0775