24Apr2021

Die Koelkamers, PATERNOSTER, WESTERN CAPE

Die Koelkamers bied op 24 April 2021, Amanda Strydom, bekroonde doyenne van die kabaretverhoog. Sy bring lig, lag, sielskos en 'n pleister vir jou moeë pandemie nerwe in hierdie konsert, met 'n Repertoire wat oor 'n wye spektrum strek. Haar eie liedjies, wat volksbesit geword het, en musiek van Bob Dylan, Brel, Piaf, die Briels, Bette Midler, Liza Minneli en Stef Bos is aan te hoor. Dit beloof 'n onvergeetlike teaterervaring te wees! Bespreek by Jan Malan by +27825540775. Kaartjies teen R200 P.P.

From 19:00 until 20:30

At Die Koelkamers, PATERNOSTER, WESTERN CAPE

Die Koelkamers, PATERNOSTER, WESTERN CAPE

R200 P.P.

Jan Malan / +2782 5540775