06Dec2019
08Dec2019

Taal Monument, Gabbema Doordrift St, Suider-Paarl, Western Cape, South Africa

Kom neem deel aan die OnseTaal-gesprek tydens die #OnseFees. Ons gaan saam met ‘n paneel kundiges gesels oor hoe Afrikaans ons saambind en moontlikhede ondersoek vir ’n mooier Suid-Afrika. Ons wil van jou hoor. DATUM: 6 Desember TYD: 14:00 PLEK: Afrikaanse Taalmonument, Paarl

From Friday, 06 December 2019 05:00pm Paarl Amphitheatre | Saturday, 07 December 2019 09:00 am Taalmonument, Paarl until Sunday, 08 December 2019 04:00pm

At Taal Monument, Gabbema Doordrift St, Suider-Paarl, Western Cape, South Africa

Taal Monument, Gabbema Doordrift St, Suider-Paarl, Western Cape, South Africa

R50 - R100 P.P. Kaartjies is by Computicket https://tickets.computicket.com/event/_onsefees/7116464 beskikbaar.

ATKV / 021 863 0543