29Jan2020
01Feb2020

De Bakke, Santos Resort , Mossel Bay, Western Cape

Vanaf 29 Januarie tot 1 Februarie 2020 is die Jaarlikse Dias Fees in Mosselbaai by die Santos Oord. Hoe awesome sal dit wees om GRATIS na die land se TOP kunstenaars te kyk terwyl hulle, hulle treffers sing. Mosselbaai Munisipaliteit maak dit moontlik!

From 09:00 until laat

At De Bakke, Santos Resort , Mossel Bay, Western Cape

De Bakke, Santos Resort , Mossel Bay, Western Cape

Gratis Toegang

Mosselbaai Toerisme / 044 691 2202