02Sep2020
05Sep2020

Swartland Skou Perseel, Kotze straat, Moorreesburg, South Africa

Swartlandskou word weereens gehou vanaf 2 tot 5 September 2020 in Moorreesburg. Dis een van die grootste Landbouskoue in die Wes- en Suidkaap. Hier is iets vir ieder en elk... Perde, Beeste, Pluimvee, Skape, Top klas Masjinerie, Stalletjies, Swartland Deli en vermaak vir oud en jonk. Kom kuier saam!

From 08:00 until 20:00

At Swartland Skou Perseel, Kotze straat, Moorreesburg, South Africa

Swartland Skou Perseel, Kotze straat, Moorreesburg, South Africa

Entrance fee at gates to be announced

Swartlandskou / 022 433 1607