26Feb2020

 Parkie in Lang straat, Lang straat, Moorreesburg, South Africa

Op 26 Februarie 2020 vind die Moorreesburg Lions Langtafel Ete teen R500 P.P. plaas by die Parkie in Langstraat. Om 19h00 tot laat. Hierdie glansete, wat uit ses gange bestaan, sal t.b.v. ACVV se Huise Immanuel en Moorrees aangebied word. Schreuder-van der Merwe t/a Pauline Schreuder Spyseniers, Ruan van Heerden Spyseniering, Malitha Joubert Spyseniering, Martie du Plooy, Le Must Eatery, Moorreesburger en Plaas Tannie sal verantwoordelik wees vir uitstekende kos, terwyl Darling en Riebeek Kelders vir ‘n verwelkomings drankie sal sorg en en Irma De Jager De Stalle sal vir heerlike laataand koffie sorg. Dit alles terwyl Wynand en Cheree gaste met warm Weskus-musiek sal vermaak. Kaartjies NOU beskikbaar by CEA skryfbehoeftes of skakel Helena 083 317 5536

From 19:00 until 23:00

At Parkie in Lang straat, Lang straat, Moorreesburg, South Africa

Parkie in Lang straat, Lang straat, Moorreesburg, South Africa

R500 P.P.

Lions Klub Moorreesburg / Helena 083 317 5536