26Feb2020

Moorreesburg, South Africa

Kom ondersteun gerus die ACVV Ouetehuise Fondsinsameling op 26 Februarie in Moorreesburg. 'n Heerlike Langtafel-ete met Wynand en Cheree as guskunstenaars wat optree! R500 P.P. vanaf 7 Nm tot laat, onder die Sterre!! Skakel vir meer inligting Helena by 083 317 5536 of epos by helena@onbedacht.com

From 19:00 until 23:00

At Moorreesburg, South Africa

Moorreesburg, South Africa

R500 P.P. Viergang ete

Helena by 083 317 5536 / helena@onbedacht.com