05Oct2019

De Stalle, Salon Trentsetters,  Moorreesburg, Western Cape

Saterdag 5 Oktober hou De Stalle 'n Shavathon en heet Andries en die span van Kansa welkom. Hul nooi almal uit om Kansa te kom ondersteun deur hul hare te kom kleur of skeer. R50 P.P. Volwassenes, Kinders onder 12 jaar R25 P.P. Almal is welkom. Besoek Cansa se span in Salon Trentsetters by De Stalle in Moorreesburg. Sien julle Saterdag. Karin en Rocco 082 7149071

From 10:00 until 16:00

At De Stalle, Salon Trentsetters, Moorreesburg, Western Cape

De Stalle, Salon Trentsetters, Moorreesburg, Western Cape

R50 P.P. Volwassenes, Kinders onder 12 jaar R25 P.P.

De Stalle / Karin en Rocco 082 7149071