05Oct2019

De Stal Restaurant and Coffee Bar, Lang Street 69, Moorreesburg, Western Cape, South Africa

Boekvoorlesing op 5 Oktober 2019 by De Stal Restaurant en Koffiekroeg op Moorreesburg vanaf 10H30 tot 12H30. “Waar voel en lag en huil en opstaan se woorde gese word soos dit is” Tania Smit skrywer van Hekelwoorde van my Hart gaan vir ons n voorlesing kom doen en haar inspirasie met ons kom deel. Kom geniet die oggend saam met ons. Bespreek: 022-4331432 R150 p/p verversings ingesluit

From 10:30 until 12:30

At De Stal Restaurant and Coffee Bar, Lang Street 69, Moorreesburg, Western Cape, South Africa

De Stal Restaurant and Coffee Bar, Lang Street 69, Moorreesburg, Western Cape, South Africa

R150 P.P. Harts-verversings ingesluit

restaurantdestal69@gmail.com / 022 433 1432