18Jul2020
18Jul2020

De  Panne, R307, Moorreesburg

DIE PRESTIGE ANGUS GROEP NL. DE PANNE ANGUS, SPANSAAM ANGUS EN BOSCHENDAL ANGUS BIED HUL 2 JAARLIKSE GESOGTE VEILING IN SAMEWERKING MET BKB OP SATERDAG 18 JULIE 2020 AAN. DIE VEILINGSLOKAAL IS BY “TOLLIE SE BOS” OP DE PANNE MOORREESBURG. 65 HOE KWALITEIT DIERE WORD OPGEVEIL, NL. 20 BULLE, 25 STOET KOEIE & VERSE, 15 SWART EMBRIO'S, 20 SWART KOMMERSIELE DRAGTIGE VERSE. DIE BEKROONDE 2019 NASIONALE KAMPIOEN SWART ANGUS BUL DE PANNE LOCOMOTIVE IS DIE HOOGTEPUNT ITEM OP DIE VEILING. BESIGTIGING VANAF VRYDAG 17 JULIE 2020 OM 14H00 TOT 18H00, EN OOK OP SATERDAG OGGEND VOOR DIE VEILING. SKAKEL JANNIE KOTZE 083 651 9266 OF HOFFIE VAN BLERK BY 0834551151 , OF BESOEK DIE WEBTUISTE BY WWW.BKB.CO.ZA VIR MEER INLIGTING.

From 11:00 until 18:00

At De Panne, R307, Moorreesburg, South Africa

De Panne, R307, Moorreesburg

Gratis Toegang

Simon Matthyse 082 825 3895 BKB of 0836519266 / Appie Maritz 082 312 1034