24Sep2020

AANLYN

Kom vier trots jou erfenis op 24 September, saam met van jou gunsteling kunstenaars, met Monumentaal - die konsert. Steek jou vuur by die huis aan en sing uit volle bors saam met bekende liedjies van Steve Hofmeyr, Ricus Nel, Ruhan du Toit, Jay du Plessis en vele meer. Hierdie gaan 'n monumentale aanlyn konsert wees, wat Afrikaanse-mense se erfenis behoorlik gaan laat seëvier! Want, ons is Monumentaal! Jy wil dit nie misloop nie.Vier ons erfenis op 24 September met Monumentaal – die konsert. Hierdie is ‘n aanlyn konsert en kaartjies is op Computicket te koop

From 17:00 until 19:00

At AANLYN

AANLYN

R120 P.P. https://tickets.computicket.com/event/inbly_konsert_monumentaal/7149465/7149469/112813

Aangebied deur Voortrekkermonument & natuurreservaat/nature reserve / Telephone: (012) 326 6770/ 325 7885