21Nov2020

Rooidraai Plaas, Hopefield pad, R45, Malmesbury, South Afrika

Kom geniet 'n heerlike dag in die natuur Saterdag 21 November 2020, op 'n Koring en wingerd plaas, Rooidraai, in Malmesbury op die Hopefield pad. Visvang kompetisie met 'n fondsinsameling inisiatief. Bring eie braaivleis en geriewe en drankies, Geen snoepie. Kontak vir inskrywings Andrew 078 967 0497 en Esje 082 824 8020. Sien jul daar!

From 08:00 until 15:00

At Rooidraai Plaas, Hopefield pad, R45, Malmesbury, South Afrika

Rooidraai Plaas, Hopefield pad, R45, Malmesbury, South Afrika

R200 P.P.

Rooidraai Andrew 078 967 0497 / Esje 082 824 8020