Kom ondersteun die Lions Potjiekos Kompetisie Tema: Omgee in die Swartland, in samewerking met Swartland Wynkelders op 19 Oktober 2019 vanaf 9 Vm. R300 per span van 4 lede. Rooivleis, Hoender of Seekos Potte, Live Music, Stalletjies , Koue Swartland Wyne, Vanaf 10h00. Die Toegang is gratis. Beoordeling vind plaas om 13h00. Skakel 022-4872000 vir meer inligting.
From 09:00 until 15:00
At Swartland Wynkelders, R45, Malmesbury, South Africa
Swartland Wynkelders, R45, Malmesbury, South Africa
R300 per span van 4 lede.
Lions / 022 487 2000