28Feb2020

Hoërskool Swartland, Barokka Straat,  Malmesbury, Western Cape

Hoërskool Swartland Koor bied op 28 Februarie 2020, 'n Langtafel-ete aan. Koste: R200 P.P. 'n Wynveiling ten bate van die koortoer na Europa in Desember 2020 word ook gehou. Koste: R200 p.p. Tyd:18:30 vir 19:00 Kos: Spitbraai ete. Verversings: Eie drinkgoed welkom. Drag: Swart en wit tema Kaartjies: Hoërskool Swartland finansiële kantoor. (Bring kontant saam vir gesigverf!)

From 18:30 until 23:00

At Hoërskool Swartland, Barokka Straat, Malmesbury, Western Cape

Hoërskool Swartland, Barokka Straat, Malmesbury, Western Cape

Koste: R200 P.P.

Hoërskool Swartland Koor / 022 482 1469