27Jul2019

Moreson Padstal, N7, Malmesbury, Suid Afrika

Kaneel Pannekoeke, melktert, cinnabuns en melkkos....Klink dit nou nie na 'n heerlike warm manier om die koue te oorleef! Kom maak Saterdag 27 Julie 2019 by die Moreson Padstal, buite Malmesbury op die N7 'n draai! Vanaf 8h30 tot 4h30. Skakel 074 155 8480 vir meer inligting!

From 08:30 until 16:30

At Moreson Padstal, N7, Malmesbury, Suid Afrika

Moreson Padstal, N7, Malmesbury, Suid Afrika

Order and pay.

Moreson Padstal, Malmesbury / 074 155 8480