19Jun2021

Since June 2016 you need to have a valid API key enabled to display Google maps, see plugin settings

Malmesbury Makers se volgende werkswinkel Saterdag 19 Junie van 9:00 tot 11:00 by Perron FM se studio is besonders spesiaal. Kom ervaar koffie soos nog nooit van tevore. Leer oor verskillende geure, wat dit beïnvloed, hoe koffie gerooster word en ervaar die kuns van “coffee cupping”, waar jy jou eie unieke versnit gaan skep! Leer by uitstekende koffiekenners en gaan huistoe met koffie wat perfek by jou unieke smaak pas. Bespreek jou kaartjie: MALMESBURYMAKERS@GMAIL.COM @ R300 per persoon. Spasie is beperk!

From 9H00 until 11:00

At Perron Fm 95.1 Studio, De Bron Sentrum, 55 Voortrekker weg , Malmesbury, Western Cape

Perron Fm 95.1 Studio, De Bron Sentrum, 55 Voortrekker weg , Malmesbury, Western Cape

R300 PP

Malmesbury Makers / malmesburymakers@gmail.com