Langs die Bos Mark in Malmesbury. By die Voortrekker saal. Ingelegde slaaie en konfyt Kaas, leer hand sakke, plante, bio afbreekbare skoonmaak middels, roosterkoeke, gevriesde varkvleis produkte, pannekoek, koffie, soetgoed , naaldwerk toebehore, ontbyt, jaffels, brood, tuis gebak, vars groente en vrugte, gevriesde hoender, draai roomys. 09h00 - 13h00. Vir meer inligtingkontak Esma by langsdiebosmark@gmail.comSien jul daar!
From 09:00 until 13:00
At Barocca Straat, Voortrekkerterrein, Malmesbury,
Barocca Straat, Malmesbury, South Africa
https://langsdiebosmark.wixsite.com/ldbm
Free entrance
Esma langsdiebosmark@gmail.com / 083 761 0422