19Dec2020
26Dec2020

Barocca Straat, Malmesbury, South Africa

LANGS DIE BOS MARK IN MALMESBURY BRING ELKE NAWEEK MEMORIES MET HARTELIKHEID. SMUL LEKKER ROOSTERKOEK, BOERBESKUIT, SUURDEEG BROOD EN SMAAKLIKE JAFFELS. GENIET ‘N AANSIT ONTBYT MET KOFFIE & TEE. TRADISIONELE SAMOOSAS OF VIS & CHIPS. ONS IS OOK ‘N VARS PRODUKTE MARK MET PLAASLIKE VERSKAFFERS & VERKOOP OOK BEVRORE HOENDER. LANGSDIEBOS MARK MALMESBURY – AGTER DIE HOëRSKOOL. ONS IS OP FACEBOEK, DIE WEB - LANGSDIEBOS.CO.ZA OF BEL ESMA BY 0837610422.

From 08:30 until 13:00

At Barocca Straat, Voortrekkerterrein, Malmesbury,

Barocca Straat, Malmesbury, South Africa

Free entrance

Esma langsdiebosmark@gmail.com / 083 761 0422