25Sep2019
26Sep2019

Dirkie Uys St, Malmesbury, South Africa

Klop jou kind se hart vir die Kombuis? 'n Kook Kompetisie word gehou vanaf 25 tot 26 September 2019 in Malmesbury by Hoërskool Swartland Malmesbury. R120 P.P. R50 per voertuig, (Deelnemers R260 P.P. Seniors en Juniors kategorie) NEEM KENNIS - HIERDIE INSKRYWINGS SLUIT VRYDAG 20 SEPTEMBER 2019. ONS WIL U KINDERS GRAAG DAAR ONTVANG. MOENIE DIT MIS NIE!

From 15:00 until 19:00

At Dirkie Uys St, Malmesbury, South Africa

Dirkie Uys St, Malmesbury, South Africa

R120 P.P. R50 per voertuig, (Deelnemers R260 P.P. Seniors en Juniors kategorie)

022 482 1469 / jb@largeevents.co.za