14Feb2020

Jo Dolphin APD, 5 Albanie straat, Malmesbury, South Africa

Kom ondersteun gerus vir Jo Dolphin in hul Fondsinsameling.. Heerlike Valentyns ontbyt vanaf 9h30 op 14 Februarie 2020, by 5 Albanie straat in Malmesbury. Maak 'n verskil waar dit saak maak! Sien jou daar!! Skakel vir meer inligting en kaartjies vir Furlo of Estrelitha by 022 487 1156

From 09:30 until 12:00

At Jo Dolphin APD, 5 Albanie straat, Malmesbury, South Africa

Jo Dolphin APD, 5 Albanie straat, Malmesbury, South Africa

R120 P.P. Ontbyt en koffie

Jo Dolphin APD / 022 487 1156 Furlo