03Dec2019

Swartland Gemeenskap Sportsentrum, Alfastraat, Wesbank, Malmesbury, South Africa

Jo-Dolphin Swartland APD hou ‘n “Mini Paralimpiese Spele” op 3 Desember 2019 ter viering van Wêreld Gestremdheids Dag. Dié spele vind plaas by die Swartland Gemeenskap Sportsentrum in Alfastraat, Wesbank, Malmesbury. Die spele begin om 10vm en beloof om hope pret te wees. Vir enige navrae kontak Furlo/Colleen/Estrellita by 0224871156.

From 10:00 until 15:00

At Swartland Gemeenskap Sportsentrum, Alfastraat, Wesbank, Malmesbury, South Africa

Swartland Gemeenskap Sportsentrum, Alfastraat, Wesbank, Malmesbury, South Africa

Gratis toegang

JO Dolphin Sentrum SWARTLAND APD / Furlo/Colleen/Estrellita by 0224871156.