08Nov2019

Freek Stander Sportkompleks, Barokka straat, HSS, Malmesbury, Western Cape

Kom hardloop of loop saam met HSS op 8 November 2019 teen R20 P.P. Kaartjies by skoolkantoor of hekke te koop. Die eerste 180 persone wat die wedloop voltooi ontvang 'n medalje! Die eerste 70 inskrywings sal 'n geskenkpakkie ontvang! Sien jul daar!

From 18:00 until 20:00

At Freek Stander Sportkompleks, Barokka straat, HSS, Malmesbury, Western Cape

Freek Stander Sportkompleks, Barokka straat, HSS, Malmesbury, Western Cape

R20 per inskrywing. Eerste 70 inskrywings kry 'n geskenksakkie (goody-bag).

Co-host: Malmesbury Parkrun / Kontak Sanet Joubert by 082 467 5025