27Feb2020

HSS, Dirkie Uys straat, Malmesbury, Western Cape

Hoërskool Swartland bied 'n OPEDAG aan vir leerder aansoeke vit toelating tot 2021. Vanaf 3 Nm tot 19h30. Dirkie Uys Straat Malmesbury. Besoek gerus hul webtuiste by www.swartlandhs.co.za om die belangrike skakels te volg en u aansoek so gou moontlik te voltooi!

From 15:00 until 19:30

At Dirkie Uys straat, Malmesbury, Western Cape

HSS, Dirkie Uys straat, Malmesbury, Western Cape

Free Entrance

Hoërskool Swartland / 022 482 1469