Hoërskool Swartland hou hul jaarlikse OPEDAG op 27 Februarie 2019, vanaf 8 Am tot 2 PM. Alle voornemende Skoliere vir 2020 en hul ouers is baie welkom. Almal wat belangstelling het in die plaaslike, gesogte Hoërskool op Malmesbury is ook welkom om te besoek.
From 08:00 until 13:00
At Hoërskool Swartland, Dirkie Uys straat Malmesbury, Western Cape
Hoërskool Swartland, Dirkie Uys straat Malmesbury, Western Cape
Gratis Toegang
Hoërskool Swartland / bemarking@swartlandhs.org.za