05Mar2020
06Mar2020

Skoolsaal, Hoërskool Swartland , Dirkie Uys straat, Malmesbury, South Africa

Marita van der Vyver, die skrywer, besoek vanaf 5 Maart tot 6 Maart Hoërskool Swartland, vanaf 12 uur tot 2 Nm. Ouers en belangstellendes is welkom om saam met die leerders haar praatjie by te woon. Sy sal die volgende boeke saambring wat teen 'n baie spesiale prys te koop aangebied sal word: "Al wat ek weet" teen R90 en "Retoer: Pretoria Provence" teen R150. Sy sal die boeke aan die einde van haar praatjie teken. Vir elke "Retoer" boek wat verkoop word, kry die skool R40 terug. Aangesien Marita min or meer wil weet hoeveel boeke om saam te bring, sal dit help as u mev De Klerk by die skool skakel (022-4821469) om 'n aanduiding te gee of u sou belangstel om enigsins van hierdie boeke te koop. Ons wil net 'n aanduiding van die belangstelling aan hulle deurgee.

From 12:00 until !4:00

At Skoolsaal, Hoërskool Swartland , Dirkie Uys straat, Malmesbury, South Africa

Skoolsaal, Hoërskool Swartland , Dirkie Uys straat, Malmesbury, South Africa

Gratis toegang, Boeke te koop

Mev De Klerk / (022-4821469)