27Jul2019

My Chef Restaurant, 26 Piet Retief St, Malmesbury,

Kom ondersteun die dramaleerders van Hoërskool Swartland en geniet 'n heerlike aandete daarmee saam! Alles ten bate van HSS se drama departement en die wonderlike toneelproduksies wat binnekort op die planke te sien is. Beperkte kaartjies, slegs 45 Sitplekke beskikbaar. R300 P.P. Kos en vermaak ingesluit in 'n heerlik knus en gesillige atmosfeer.

From 18:00 until 22:00

At My Chef Restaurant, 26 Piet Retief St, Malmesbury,

My Chef Restaurant, 26 Piet Retief St, Malmesbury,

R300 P.P. slegs 45 Sitplekke beskikbaar - Food and entertainment included.

finansiesswartlandhs.co.za 022 482 1469 / 073 372 8879 My Chef