08Nov2020

Nerina laan 31, Wesbank, Malmesbury, South Africa

Die 5de Jaarlikse High Tea saam met Dr Ashleen Fry en Dr Brown Louw word gehou op Sondag, 8 November 2020. Adres : Nerina laan 31, Wesbank, Malmesbury. Kaartjies teen R100 P.P. Vanaf 10 Vm tot 15 Nm. Kontak Adriaan Januarie vir Kaartjies by 0783660012. Fondsinsameling ten bate van Youth United Fellowship Church. Nog 'n gasspreker Mavis, wat 8 keer geskiet was sal ook by die geleentheid praat. Farouz Weideman vertel daarna van 'n kind se Pappa wat dood is in n ongeluk en hoe dit haar lewe geaffekteer het. Sy moes 'n vel-oorplanting ondergaan om weer na normaal te herstel. Al die dames het 'n ongelooflike storie om te vertel. Dokter Ashleen vertel weer meer oor die struikelblokke in haar lewe voordat sy sukses behaal het. Dokter Annuscha-Brown Louw gaan oor haar aanlyn besigheid praat, en watter probleme sy moes trotseer voordat sy as dokter kon praktiseer. Covid-19 Pandemie sal ook bespreek word. Sien jul almal daar!

From 10:00 until 15:00

At Nerina laan 31, Wesbank, Malmesbury, South Africa

Nerina laan 31, Wesbank, Malmesbury, South Africa

R100 P.P.

Adriaan Januarie van Youth United Fellowship Church / Kaartjies by 0783660012