07Mar2020
08Mar2020

 CANSA , Swartland HS, Barokka Straat,  Malmesbury, Western Cape

CANSA Relay For Life Malmesbury– 7-8 Maart 2020 Celebrate, remember and Fight Back!! Onderesteun Malmesbury se Kansa tak in hul Deurnag Aflos Pretloop, Relay for Life vanaf 7 tot 8 Maart 2010, die die HSS se Rugby veld op die skoolgronde in Barokka straat. Vanaf 6 Nm tot 6 Vm die volgende dag. KANSA is ‘n nie-winsgewende, vrywilliger gedrewe organisasie wat reeds vir meer as 86 jaar bestaan. KANSA benodig tans VRYWILLIGES wat bereid is om te help met die opstel van die jaarlikse CANSA RELAY FOR LIFE MALMESBURY gebeurlikheid. Raak betrokke en skryf ‘n span in van 10 tot 15 lede wat kan help om fondse te werf in die stryd teen KANKER. Vir verdere navrae kontak Andrires Burger , Personeel Vennoot by 022 482-1111 of a.burger@cansa.org.za

From 18:00 until 06:00

At CANSA , Swartland HS, Barokka Straat, Malmesbury, Western Cape

CANSA , Swartland HS, Barokka Straat, Malmesbury, Western Cape

info@cansa.org.za of a.burger@cansa.org.za / 022 482 1111