09Feb2019

 Plein str, Malmesbury, South Africa

Manuel Escorcio en Belia Lourens tree op Saterdagaand 9 Februarie 2019 om 19:00 by @billandco.swartland in Malmesbury ten bate van Huis van Heerde, Kinder- en Jeugsorgsentrum op. ‘n Wynveiling sal ook ten bate van Huis van Heerde gehou word. Wynplase van regoor die Swartland-streek het baie unieke en spesiale versamelaars-wyne beskikbaar gestel vir die veiling. Vir meer inligting skakel Carien by 0824804866

From 19:00 until 23:00

At Bill & Co. , Plein str, Malmesbury

Plein str, Malmesbury, South Africa

R100 P.P.

Bill & Co. / Carien by 0824804866