29Sep2021
27Nov2021
Paternoster

27 NOV - Koos Kombuis by DIE KOELKAMERS OP PATERNOSTER DIE SUID-AFRIKAANSE KULTURELE IKOON KOOS KOMBUIS TREE OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER OP 27 NOV. KOOS KOMBUIS HET GEEN BEKENDSTELLING NODIG NIE, MAAR HY IS AKTIEF IN VERSKEIE MUSIEK GENRES EN IS OOK RUBRIEKSKRYWER, SKRYWER, MUSIKANT EN KUNSTENAAR SEDERT DIE LAAT 1980’S. KOM GENIET HIERDIE VERTONING OP 27 NOV BY DIE KOELKAMERS. BESPREEK AANLYN OF BESOEK PERRONFM.CO.ZA SE EVENTS KALENDER VIR MEER INLIGTING.

From 19H30

At Die Koelkamers

Paternoster

R180/R250

Jan Malan / 0825540775

27 NOV - Koos Kombuis by DIE KOELKAMERS OP PATERNOSTER

DIE SUID-AFRIKAANSE KULTURELE IKOON KOOS KOMBUIS TREE OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER OP 27 NOV. KOOS KOMBUIS HET GEEN BEKENDSTELLING NODIG NIE, MAAR HY IS AKTIEF IN VERSKEIE MUSIEK GENRES EN IS OOK  RUBRIEKSKRYWER, SKRYWER, MUSIKANT EN KUNSTENAAR SEDERT DIE LAAT 1980’S. KOM GENIET HIERDIE VERTONING OP 27 NOV BY DIE KOELKAMERS. BESPREEK AANLYN OF BESOEK PERRONFM.CO.ZA SE EVENTS KALENDER VIR MEER INLIGTING.