01Oct2021
31Jan2022
R27, Yzerfontein

BESOEK DIE KHWATTU SAN ERFENIS SENTRUM OP DIE R27 AAN DIE WESKUS EN BELEEF VERSKEIE AKTIWITEITE  VIR DIE HELE GESIN. VIR KINDERS 6 – 12 JAAR IS DAAR BOESMAN OORLEWING SPELETJIES. HIER LEER JY MEER OOR SPOORSNY, JAG METODES EN VELDKOS – ALLES BINNE 1 UUR.  GENIET ‘N SMAAK AVONTUUR BY ONS RESTAURANT MET NET PLAASLIKE PRODUKTE. ONS PRAGTIGE MODERNE MUSEUM NEEM JOU OOK VIR ‘N BESONDERSE “SAN SPIRIT” REIS DEUR TYD MET VERSKEIE TOERE. BESOEK KHWATTU.ORG VIR AANWYSINGS OF SKAKEL 0224922998

At !Khwa ttu San Heritage Centre

R27, Yzerfontein

Michael Daiber / +2722492 2998

BESOEK DIE KHWATTU SAN ERFENIS SENTRUM OP DIE R27 AAN DIE WESKUS EN BELEEF VERSKEIE AKTIWITEITE  VIR DIE HELE GESIN. VIR KINDERS 6 – 12 JAAR IS DAAR BOESMAN OORLEWING SPELETJIES.

HIER LEER JY MEER OOR SPOORSNY, JAG METODES EN VELDKOS – ALLES BINNE 1 UUR. 

GENIET ‘N SMAAK AVONTUUR BY ONS RESTAURANT MET NET PLAASLIKE PRODUKTE.

ONS PRAGTIGE MODERNE MUSEUM NEEM JOU OOK VIR ‘N BESONDERSE “SAN SPIRIT” REIS DEUR TYD MET VERSKEIE TOERE.

BESOEK KHWATTU.ORG VIR AANWYSINGS OF SKAKEL 0224922998

KHWATTU

SAN SPIRIT SHARED

 

Share in this Compelling Story From human origins to contemporary San life at !Khwa ttu San Heritage Centre - . A compelling story told in three thought-provoking buildings. Visit Khwattu and  explore the heritage centre. Take a tour and meet our amazing guides, book for a delicious meal or even stay for the night.

For more information visit khwattu.org or call 022492 2998

!Khwa ttu San Heritage Centre

"The San, the first people to inhabit southern Africa, represent a 100,000-year-old culture which should be considered one of the world's treasures."