14Dec2019

Grand Arena, Grandwest Casino, Jakes Gerwel Drive, Cape Town

KOM VIER DIE WONDER VAN KERSFEES MET KERSFEES SKOUSPEL – VIR DIE EERSTE KEER IN KAAPSTAD Die jaarlikse Kersfees Skouspel vind vanjaar ook in die Kaap plaas op 14 Desember 2019 om 20:00 en wel by die Grand West in Kaapstad. Met die room van Suid-Afrikaanse kunstenaars soos Nianell, Jak de Priester, Pieter Smith, Mathys Roets, Monique, Joshua na die Reën, Alwyn Oberholster, Granville Michaels, Steffie le Roux, Tasché en Scott Engelbrecht. Die groot nuus is ook uit – vanjaar se internasionale gaskunstenaar is die bekende Leo Sayer wat groot treffers gehad het soos WHEN I NEED YOU, CAN’T STOP LOVING YOU, MORE THAN I CAN SAY, ONE MAN BAND en die immergewilde disco liedjie, YOU MAKE ME FEEL LIKE DANCING. Volle orkes onder leiding van Jaconell Mouton en Frans Swart as regisseur.

From 20:00 until 23:00

At Grand Arena, Grandwest Casino, Jakes Gerwel Drive, Cape Town

Grand Arena, Grandwest Casino, Jakes Gerwel Drive, Cape Town

R220 - R350 P.P. Besprekings: Computicket 08619158000 of aanlyn by: https://tickets.computicket.com/…/ke…/7118990/7119003/100090

Grandwest Casino / 0118153000