21Mar2020
22Mar2020

Grand Arena, GrandWest Casino, 1 Jakes Gerwel Road, Cape Town

'n Feesviering van musiek met die land se grootste kunstenaars op 21 en 22 Maart 2020 by GrandWest Casino in Kaapstad. Vanaf 1 NM tot 4 NM. Koste R300 - R475 P.P. Met van die land se grootste kunstenaars soos Bok van Blerk, Jo Black Theuns Jordaan, Elandré, Elvis Blue, Demi Lee Moore, Ricus Nel, Snotkop, Jay, Corlea, Tarryn Lamb, Dewald Wasserfall, Ruhan du Toit, Karen Zoid en Laurika Rauch kan Kapenaars solank uitsien na musiekgenot vanuit die boonste rakke.

From 13:00 until 16:00

At Grand Arena, GrandWest Casino, 1 Jakes Gerwel Road, Cape Town

Grand Arena, GrandWest Casino, 1 Jakes Gerwel Road, Cape Town

R300 - R475 P.P. Computicket https://tickets.computicket.com/event/afrikaans_is_groot_kaapstad_2020/7117877

AIG / webtuiste vir meer inligting