14Mar2019

GrandWest Casino and Entertainment World, 1 Jakes Gerwel Dr, Goodwood, Cape Town

Ons bring jou gunstelinge weer Kaap toe! Jou musiek, jou taal, jou Afrikaans is Groot 2019 se vyfde konsert vanjaar, in Kaapstad! 14 Maart 2019 by Grand Arena, GrandWest Casino. Vanaf 19h30. Kaartjies vanaf R275 P.P. tot R450 P.P. by Computicket. Kunstenaars op die verhoog is Juanita Du Plessis, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, Jay, Riana Nel, Dewald Wasserfall, Elvis Blue, Corlea, Jo Black, Snotkop en vele meer!

From 19:30 until 23:30

At Grand Arena, GrandWest Casino and Entertainment World, 1 Jakes Gerwel Dr, Goodwood, Cape Town

GrandWest Casino and Entertainment World, 1 Jakes Gerwel Dr, Goodwood, Cape Town

R275 P.P. - R450 P.P.

Afrikaans is Groot / 021 505-7777 GrandWest Casino