24Jul2019
28Jun2019

Atlantic Film Studios Cape Town, 7 Montague Drive, Montague Gardens, Milnerton, Kaapstad

Vir SARIE se 70ste verjaardagparty nooi ons jou, ons gunsteling-inspireerder, om saam met ons aan te sit vir ’n ete vol herinneringe. Dié spesiale viergang-ete word deur SARIE-kosredakteur, Herman Lensing, met die hulp van 20 Institute of Culinary Arts - ICA -studente voor jou oë berei. Jy kan ook saam met SARIE-redakteur, Michélle van Breda, terugkyk op die tydskrif se geskiedenis. Jy kry kans om die SARIE-redaksie te ontmoet en saam met hulle te kuier. R625 per persoon, alles ingesluit. Kaartjies is te koop by www.quicket.co.za. Die resepte is ingesluit vir die heerlike ete, wat gekook word vanuit My SPAR en ook met Spekko Rice gegeur deur Royal Kalahari Desert Salt, kan jy huis toe neem saam met ’n geskenkpak vol bederwe. PLUS Wyn van Roodeberg, wat ook vanjaar hul 70ste verjaardag vier, is ingesluit. Woensdag 24 Julie 2019 om 19:00 Donderdag 25 Julie 2019 om 19:00 Saterdag 27 Julie 2019 om 18:00 Sondag 28 Julie 2019 om 13:00 WAAR? Die splinternuwe kykNET Kokkedoor-stel Atlantic Film Studios in Montague Gardens, Milnerton, Kaapstad. Vir navrae stuur e-pos aan Anene.deKlerk@sarie.com of besoek www.sarie.com vir meer inligting.

From 19:00 until 22:30

At Atlantic Film Studios Cape Town, 7 Montague Drive, Montague Gardens, Milnerton, Kaapstad

Atlantic Film Studios Cape Town, 7 Montague Drive, Montague Gardens, Milnerton, Kaapstad

R625 per persoon, alles ingesluit. Kaartjies is te koop by www.quicket.co.za.

Vir navrae stuur e-pos aan Anene.deKlerk@sarie.com / Sarie Tydskrif