03Aug2019
04Aug2019

GrandWest, 1 Vanguard Dr,Cape Town, Western Cap

Krone is die grootste saamsing vertoning in Suid-Afrika! Top kunstenaars trek hulle partytjieskoene aan op 3 Augustus en 4 Augustus 2019 by die Grand Arena Grandwest. Saterdag vertoning begin 7Nm, en Sondag 2 Nm. Krone 6 gaan nóg groter en nóg lekkerder wees. Bring al jou familie en vriende en kom sing uit volle bors saam.

From 3,5 hours Show

At Grand Arena , GrandWest, 1 Vanguard Dr, Cape Town, Western Cape

GrandWest, 1 Vanguard Dr,Cape Town, Western Cap

R195 - R470 P.P.

Grandwest Casino en Krone 6 / itickets kaartjies