20Oct2020
05Jan2021

Boland, Swartland, Weskus, Suid Afrika

Die Boekblik is 'n program in audio van Chanette Paul se gewilde boek Mirre, en word elke week Dinsdag oggend uitgesaai en vertolk deur Elkske Raal. Vanaf 10h30. Luister gerus saam na hierdie pragtige boekvertelling slegs op Perron FM 95.1! Waar Afrikaans saak maak!

From 10:30 until 11:00

At PerronFm, Swartland, Malmesbury

Boland, Swartland, Weskus, Suid Afrika

Gratis

Elske / info@perronfm.co.za