01Dec2021
05Feb2022
Paternoster

DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER BIED DIE BITTERLIEF SOLOVERTONING VAN STEF BOS SANGER EN KLAVIER SPELER MET SONGS EN STORIES REG UIT SY HART OOR DIE AFGELOPE TWEE JAAR. DIT HANDEL OOR ’N ITALIAANSE STORIE WAT BEGIN IN KAAPSTAD OOR SY PA EN OOR DIE OORTUIGING DAT ALLES REGKOM WANNEER JY MAAR VER GENOEG VOORUIT KYK. BESPREEK NOU BY DIEKOELKAMERS.COM OF BESOEK PERRONFM.CO.ZA VIR MEER INLIGTING.

From 17h00

At Die Koelkamers

Paternoster

R200/R320

Jan Malan / 0825540775