08Oct2021
30Oct2021
Since June 2016 you need to have a valid API key enabled to display Google maps, see plugin settings

JAK BRING OP 30 OKTOBER ‘N NUWE VERTONING NA DIE KOELKAMERS GETITELD ‘KAALVOET MONA LISA’. DIE SANGER & LIEDJIESKRYWER BRING 14 LIEDJIES UIT SY PEN MET TEMAS VAN HOOP, LIEFDE, INPERKING EN OOK DIE KOMIESE KYK NA HOE DIE WÊRELD VERANDER HET. IN HIERDIE VERTONING IS JAK DE PRIESTER ALLEEN OP DIE VERHOOG AGTER DIE KLAVIER. KONTAK JAN MALAN BY 0825540775 OF BESOEK PERRONFM.CO.ZA SE KALENDER VIR MEER INLIGTING EN BESPREKINGS BESONDERHEDE.

From 19h00

At Die Koelkamers

Paternoster

R150/R200

Jan Malan / 0825540775

JAK BRING ‘N NUWE VERTONING NA DIE KOELKAMERS GETITELD ‘KAALVOET MONA LISA’. DIE SANGER & LIEDJIESKRYWER BRING 14 LIEDJIES UIT SY PEN MET TEMAS VAN HOOP, LIEFDE, INPERKING EN OOK DIE KOMIESE KYK NA  HOE DIE WÊRELD VERANDER HET. IN HIERDIE VERTONING IS JAK DE PRIESTER ALLEEN OP DIE VERHOOG AGTER DIE KLAVIER. KONTAK JAN MALAN BY 0825540775 OF BESOEK PERRONFM.CO.ZA SE KALENDER VIR MEER INLIGTING EN BESPREKINGS BESONDERHEDE.