01Oct2021
14Dec2021
Paternoster

14 DESEMBER TREE SPOEGWOLF OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER IN TWEE VERTONINGS - 17H00 EN 20HOO - SPOEGWOLF IS 'N AFRIKAANSE MUSIEKGROEP VAN DIE PAARL, SUID-AFRIKA WAT IN FEBRUARIE 2012 GESTIG IS. DIE GROEP BESTAAN UIT MOSKOU DU TOIT (TROMME, PERKUSSIE EN SANG), CHRIS VON WIELLIGH (KITAAR, KLAVIER), ALBERT VAN DER MERWE (BASKITAAR, SANG, RYMKLETS) EN DANIE DU TOIT (SANG, KITAAR, KLAVIER).

From 17h00

At Die Koelkamers

Paternoster

R400/R460

Jan Malan / https://www.diekoelkamers.com/events/spoegwolf

14 DESEMBER TREE SPOEGWOLF OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER - SPOEGWOLF IS 'N AFRIKAANSE MUSIEKGROEP VAN DIE PAARL, SUID-AFRIKA WAT IN FEBRUARIE 2012 GESTIG IS. DIE GROEP BESTAAN UIT MOSKOU DU TOIT (TROMME, PERKUSSIE EN SANG), CHRIS VON WIELLIGH (KITAAR, KLAVIER), ALBERT VAN DER MERWE (BASKITAAR, SANG, RYMKLETS) EN DANIE DU TOIT (SANG, KITAAR, KLAVIER). BESPREEK BY www.diekoelkamers.com OF BESOEK DIE PERRONFM EVENTS KALENDER OP PERRONFM.CO.ZA