01Apr2022
13Aug2022
MALMESBURY

OP 13 AUGUSTUS BIED DIE ACVV ‘N LEKKER SAAMLAG VROUE-OGGEND AAN SAAM MET DIE PRETPRATER ELSABE ALDRICH BY DIE MALMESBURY NK KERK NOORD GEMEENTE KERKSAAL. KAARTJIES KOS R200 EN SLUIT ‘N LIGTE ETE, KOFFIE, TEE EN SOETIGHEID IN. DIT BEGIN 10H00 EN KAARTJIES KAN BY DIE ACVV KANTOOR BESPREEK WORD OF BESOEK DIE PERRONFM EVENTS KALENDER VIR KONTAK BESONDERHEDE.

From 10H00 AM

At MALMESBURY NG KERK NOORD GEMEENTE

MALMESBURY

R200

ACVV-AMANDA / 0828965409

DIE ACVV BIED ‘N LEKKER SAAMLAG VROUE-OGGEND AAN SAAM MET DIE PRETPRATER ELSABE ALDRICH BY DIE MALMESBURY NK KERK NOORD GEMEENTE KERKSAAL. KAARTJIES KOS R200 EN SLUIT ‘N LIGTE ETE, KOFFIE, TEE EN SOETIGHEID IN. DIT BEGIN 10H00 EN KAARTJIES KAN BY DIE ACVV KANTOOR BESPREEK WORD OF BESOEK DIE PERRONFM EVENTS KALENDER VIR KONTAK BESONDERHEDE.