01Nov2021
08Dec2021
Paternoster

DIE KHOIMAN - VOETSPORE INNIE SANT - Hierdie vertoning is ons gulde geleentheid om voor kersfees die gemeenskappe van Paternoster en omliggende streke bymekaar te bring. Kom leer oor ons voormoeders en vaders van die Weskus! Moet dit nie misloop nie! Bespreek by diekoelkamers.com of besoek ons webwerf by perronfm.co.za

From 19h00

At Die Koelkamers

Paternoster

R120/R170

Jan Malan / 0825540775

NUUSFLITS! Die KHOIMAN kom Die Koelkamers toe! DIE KHOIMAN - VOETSPORE - (Brei) INNIE SANT (Bgrroot & Bottirg Weskus Digter) Bespreek op www.diekoelkamers.com

Hierdie vertoning is ons gulde geleentheid om voor kersfees die gemeenskappe van Paternoster en omliggende streke bymekaar te bring. Kom leer oor ons voormoeders en vaders van die Weskus! Moet dit nie misloop nie!

Beleef die egte weskus in 'n taalreis van eiesoortige dialek wanneer vers en klank beelde skilder van die verlede en die hede... aangebied deur Elton Lesch (Die Khoiman) & Venessa Abrahams. Hierdie is is 'n unieke manier om onontdekte juwele te ervaar deur middel van gedig voorlesing en storievertelling.