OUR TEAM

ONS SPEEL WAT ONS WIL | WE PLAY WHAT WE WANT

WEEKDAYS 06H00 - 09H00
PERRONFM 95.1 ONTBYT / BREAKFAST

PRESENTER: DJ KAPARIUS
KEN JOU KLANK VERKEER WEER EVENTS NUUS SPORT GESELS

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

WEEKDAYS 09H00 – 10H00
PERRONFM 95.1 PRECISION DIESEL KANTOOR TREFFERS / OFFICE HITS

Musiek/Music

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

WEEKDAYS 10H00 - 12H00
MUSIEK BROUERY / MUSIC BREWERY

PRESENTER: FANIE LOTRIET
Gebore in Durban in die sestigs, uit die aard van my Pa se beroep het ons baie rondgetrek en was bevoorreg om by ‘n paar plekke in S.A. te bly. Begin my radio loopbaan in 1998 by die destydse Oos-Rand Sterio, daarna by Horison Sterio en laastens Punt Gesels Radio. Radio “draadloos” soos my ouers dit genoem het, het van die begin af my aandag getrek. Ek kan inskakel en op ‘n verbeeldingsreis gaan. Ek kan ‘n prentjie begin inkleur soos die verskillende gesprekke en musiek my meevoer, en soms voel dit of ek ‘n volmaakte skildery skilder – wat so perfek is! Ek bedryf ‘n Bemarkingsagentskap en kontrakteur vir verskeie maatskappye. My eerste liefde bly egter radio want dit is ‘n kragtige medium wat met verantwoordelikheid hanteer moet word. Vir baie luisteraars is dit die enigste geselskap wat hulle het.

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

WEEKSDAE 12H00 - 14H00
GROOT SLUKKE

PRESENTER: QUINTEN PENDLE
"Ek is ‘n musikant en klankingeneur; ek bedryf my eie volledig toegeruste ateljee van die huis af. Ek werk ook gereeld as vryskut musikant vir ateljees reg oor Suid-Afrika. Ek en Carin is geseën met die wonderlikste seun. In my vrye tyd, (waarvan daar nie baie is nie), is ek mal oor treine, alles van treine, ek is ook lief vir krieket. Ek braai graag vleis en is lief vir goeie, doodgewone kos, veral pasta. Ek is ‘n “chocolate” verslaafde en beplan nie om binnekort iets daaraan te doen nie. Ek is beslis nie ‘n adrenalien junky nie. Die sin van die lewe lê vir my daarin om saans met my gesin te sit en gesels, om die donderweer en reën te hoor, in lang, warm baddens, trein ry, die Kaap se berge, in winter, in donker sjokolade, in die arms van my vrou, op my knieë voor my Skepper." Quinten is ook musiek onderwyser by die Pionier skool in Worcester. Hier bestuur hy die PERRONFM Radio Akedemie. 

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

WEEKDAYS  14H00 - 16H00
MIDDAG VIBES

PRESENTER: ANTON SCHMIDT
Anton is 'n Suid Afrikaanse Akteur, stem kunstenaar en radio omroeper. Hy is ook bekend vir die Kampus TV reeks en later die film Kampus: 'n varsity storie, Boetie op manoeuvres, Pumkin Patch: Freckles, Binneland. Ons ken hom vir Besigheid wat saak maak en nog baie meer. Anton is die aanbieder van MIDDAG VIBES op PERRONFM 95.1 -  14h00 - 16h00. 

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

WEEKDAYS 16h00 to 18h00
KORTPAD HUISTOE/ QUICKWAY HOME

PRESENTER: MARIUS SMUTS
SWARTLAND MATTRESS WAREHOUSE KOLSKOOT VERKEER EVENTS NUUS WEER MINI KONSERT

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

WEDNESDAY - THURSDAY LIVE FROM THE LOUNGE

19H00 TO 21H00

PRESENTER: NEIL OVENS
PRESENTER: NEIL OVENS "Born in the 60's and still living in the pre-2000's, I have been in radio for donkey's years.I love sharing my love for great music with you, wherever you are and whatever you are doing.Radio for me is a personal conversation between me & you, and I am always having fun, and want to share it with you.I have friends joining me in the lounge, so they too can enjoy your company. (& Yes, it really is from my lounge at home!)" WhatsApp +27766969190 en gesels saam

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

FRIDAY NIGHT - LIVE FROM THE LOUNGE 19H00 TO 22H00

PRESENTER: NEIL OVENS
"Born in the 60's and still living in the pre-2000's, I have been in radio for donkey's years.I love sharing my love for great music with you, wherever you are and whatever you are doing.Radio for me is a personal conversation between me & you, and I am always having fun, and want to share it with you.I have friends joining me in the lounge, so they too can enjoy your company. (& Yes, it really is from my lounge at home!)"

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

SATERDAG GOUE OUES TOP 20 11H00 to 12h00 (Saturday)
SONDAGAAND GROOT SLUKKE 19h00 to 21h00 (Sunday)

PRESENTER: QUINTEN PENDLE


WhatsApp +27766969190 en gesels saam

SATURDAY NIGHT ROCK BOX - EVERY SECOND & LAST SATURDAY OF THE MONTH
20h00 to 22h00




WhatsApp +27766969190 en gesels saam

SATERDAG 09H00 -11H00
Music by Numbers

PRESENTER: ANNETTE STRYDOM
""

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

SONDAG 16H00-17H00
Golden Oldies Selection

PRESENTER: RICKY SCHULSE
"Gebore en getoë in die oud Suidwes. Na weermag het ek my in Kaapstad gaan vestig, waar 'n besering-aan-werk my lewe 180° verander het. Soos die gesegde gaan, of dalk is dit Pieter Dirk Uys se woorde: "adapt or die" - daar het die rekenaar gogga my gebyt en dit voordat Windows op die mark gekom het. Selfs 'n program geskryf wat adresse op plakkers gedruk het. Die goeie dae van DOS. My liefde vir musiek kom van my kinderjare af. 3 Susters wat ouer is as ek, veral my oudste suster wat 13 jaar ouer is. My ouers se liefde vir Duitse, klassieke en mars-musiek. Natuurlik het destydse Springbok Radio Treffers parade 'n groot indruk op my gemaak, só ook David Gresham as aanbieder. Met die musiek agtergrond is dit dus geen wonder dat "Golden Oldies" my na aan die hart lê nie, asook Duitse musiek. Behalwe radio programme hou ek my steeds besig met rekenaar herstelwerk, die sagteware-kant alleen."

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

WEEKSDAE: 15H25 HET JY GEWEET

PRESENTER: CORNIE DU PLESSIS
"Ek is oorspronklik van Worcester, maar nou reeds 39 jaar woonagtig in Vredenburg. Ek is getroud en het drie pragtige dogters en 'n kleinseun. Na matriek het ek by 'n vliegtuig korporasie in Kempton Park as Lugvaart elektronisiën vakleerling begin werk. In 1980 is ek verplaas na Lugmagbasis Langebaanweg waar ek gewerk het tot 2015 as radar tegnikus, waarna ek afgetree het. Ek het ook my eie video produksie besigheid, Cormar Films. Ek verskaf professionele video produksie dienste, fotografiese en audiovisionele dienste. Ons verskaf ook custom made sagteware applikasies vir individue en besighede. Ek is baie lief vir diere en poog om die beste vir my eie diere te doen en gee."

WhatsApp +27766969190 en gesels saam

MAANDAG: 14H45
UNDER COVER

PRESENTER: RAE SWART


WhatsApp +27766969190 en gesels saam

KANTOOR ADMIN:
CHRISTENE  (Mon to Fri)

Chrisitene is ons hoof dame in die kantoor.


WhatsApp +27766969190 en gesels saam