Yzerfontein : Soetes en Sop Tuinbouklub funksie

14Sep2019

Yzerfontein Gemeenskapsaal, YZERFONTEIN

Kom geniet 'n gesellige oggendkuier op 14 September 2019 by die Yzerfontein Gemeenskapsaal, vanaf 11 Vm saam met MARINDA van MAKLIK MET MARINDA asook DIRK STEENKAMP van OPPIESTOEP met sy grappige stories. Die kaartjies kos R50 P.P. en sluit sop, sjerrie en 'n broodjie in. Kaartjies te koop teen 7 September 2019 by Lin van die Toerisme kantoor. Vanaf 11 Vm.

From 11:00 until 13:00

At Yzerfontein Gemeenskapsaal, YZERFONTEIN

Yzerfontein Gemeenskapsaal, YZERFONTEIN

R50 kaartjies te koop by Toerisme kantoor

MAGDA 082 888 0557 / EDITH 082 897 3518

Comments are closed.