Yzerfontein: Buurtwag Lentedans Fondsinsameling

07Sep2019

Yzerfontein Gemeenskapsaal, Yzerfontein

Ondersteun asb. die YZERFONTEIN BUURTWAG MET HUL LENTEDANS OP 7 SEPTEMBER 2019. R100 P.P. Bring jou eie piekniekmandiejie met eie drank verversings. Kaartjies beskikbaar by Yzerfontein Armed Response. Musiek deur Derrick Nel van YzerBru.

From 19:00 until 23:59

At Yzerfontein Gemeenskapsaal, Yzerfontein

Yzerfontein Gemeenskapsaal, Yzerfontein

R100 P.P.

YZERFONTEIN SWING DANCE STUDIO en YZERBRU en YZERFONTEIN ARMED RESPONSE / 022 451 2747

Comments are closed.