Worcester: HTS Drostdy Koperblaasorkes Winterkonsert

17Aug2019

Mountain Mill Centre Amphiteater, Mountain Mill rylaan 13, Worcester,

Ondersteun gerus hierdie inisiatief op 17 Augustus 2019, vanaf 6 NM by die Amfiteater, Mountain Mill Mall in Worcester. Onder leiding van Stephne Krige en Pieter Ras met Josi Melure en Cailin Rabie op die saksofoon en die Drostdy koor. R70 P.P. Kom geniet hierdie heerlike musiek geleentheid.

From 18:00 until 22:00

At Mountain Mill Centre Amphiteater, Mountain Mill rylaan 13, Worcester,

Mountain Mill Centre Amphiteater, Mountain Mill rylaan 13, Worcester,

R70 P.p.

Besprekings by Petro Matthews 023 342 2320 / Mountain Mill 023 347 0415

Comments are closed.